Ná die skokbewerings van lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi, KwaZulu-Natal se polisiehoof, oor grootskaalse korrupsie binne die polisie, is verskeie ondersoeke begin – onder meer ’n parlementêre ad hoc-komit ...
In die nuwe kykNET-reeks ‘Appels en tee’ ontmoet kykers vir die eerste keer die jong aktrise Bianca Langedyk, wat die rol vertolk van Annie de Klerk – Henriëtte (gespeel deur Tinarie van Wyk Loots) se ...
Die EMS-stigting het bevind dat die Oos-Kaapse reservate gebuk gaan onder “wydverspreide onderfinansiering, vervallende infrastruktuur en onbillike bestuurspraktyke.
Die Oos-Kaapse departement van ekonomiese ontwikkeling, omgewingsake en toerisme is as die mees bevoegde owerheid aangewys om omgewingsimpakstudies uit te voer.
Met Suid-Afrika se kersievolumes wat aanhou groei, is dit belangrik om alternatiewe markte te ontwikkel voordat die plaaslike mark nie meer die volumes kan absorbeer nie.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade de ...
Sedert 2019 is die opening al in Mitchells Plain, Genadendal in die Overberg, in Velddrif aan die Weskus en die Paarl in die Kaapse Wynland gehou.
Meer as 450 onderwysers is die afgelope sewe jaar weens seksuele wangedrag teenoor leerlinge by skole landwyd aangekla.
Marié La Cock, DA-raadslid in die Ngwathe-munisipaliteit, sê die afwesigheid van behoorlike tekens maak dit toenemend moeilik vir motoriste en voetgangers om veilig te beweeg, veral tydens spitsverkee ...
Die heraanstelling van Mosotho Moepya as voorsitter van die Verkiesingskommissie (OVK) en ander nuwe lede kom te midde van beduidende uitdagings.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Die Kaapstad-metro het in die eerste 20 dae van Oktober meer as 40 voorvalle aangeteken waar vuurwerke onwettig afgevuur is.